Jalapeno – 250ml
R85,00
Jula-pee-nou van die lekker kry, soos as jy die badwater warmer maak.
Hierdie sousie sal selfs ‘n gebrande roereiertjie laat lekker proe. As jy hom eers geproe het, het hy vir jou, soos ‘n bikinilyfie ‘n tiener seuntjie se aandag het.
Additional information
Weight | 0,385 kg |
---|---|
Dimensions | 6,5 × 6,5 × 25 cm |
Reviews
There are no reviews yet.