Habanero – 250ml
R85,00
Die sous is helwarm, warmer as Vladimir se humeur.
Jy MOET hierdie sousie proe, maar net bietjie-bietjie want groot happe gaan ‘n fout wees.
Hy brand 7 soorte… wierook uit jou uit.
Additional information
Weight | 0,385 kg |
---|---|
Dimensions | 6,5 × 6,5 × 25 cm |
Reviews
There are no reviews yet.