Brandrissie – 250ml
R85,00
Die sous is lekkerder as Donald Trump se tan.
Trap ‘n hoender plat, gooi hom op ‘n vuurtjie, skink ‘n glasie, en dip sy punt in hierdie lekker sousie.
Hierdie sousie sal selfs jou eks-vrou se kos laat lekker proe.
Additional information
Weight | 0,385 kg |
---|---|
Dimensions | 6,5 × 6,5 × 6,5 cm |
Reviews
There are no reviews yet.