Red Chilli Pesto – 260ml
R110,00
As jy eers jou worsie in hierdie plaasmeisie se pesto sousie gedip het, en hy jou tong so effens prikkel sal jy nooit weer iets eet wat nie eers gedip is in hierdie sous nie.
Dit is ‘n onweerstaanbare smaakontploffing.
Additional information
Weight | 0,505 kg |
---|---|
Dimensions | 6,5 × 6,5 × 9 cm |
Reviews
There are no reviews yet.