Cowboy Candy – 250ml
R80,00
Made from Organic Produce
Waarskuwing……. Hierdie lekkerny smaak lekkerder as die Wilde Weste en kou lekkerder as die laagste grashalm.
Perfek vir n wors rol, spud, steak of enige iets wat n bietjie klas nodig het.
Soet suur kombinasie maar meer soet as suur.
Additional information
Weight | 0,505 kg |
---|---|
Dimensions | 7 × 7 × 12 cm |
Reviews
There are no reviews yet.